Blake Lively

Blake Lively in 2016.

Blake Ellender Lively (née Brown; 25 Augustus, 1987, Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State)[1] is 'n Amerikaanse aktrise.

Lively is bekend as Serena van der Woodsen in die CW drama televisie reeks Gossip Girl (2007–2012).[2] Sy het ook in 'n aantal films, insluitend The Sisterhood of the Traveling Pants (2005), The Town (2010), Green Lantern (2011), Savages (2012), The Age of Adaline (2015) en A Simple Favor (2018) gespeel.

Sy is getroud met die akteur Ryan Reynolds sedert 2012, saam met wie sy drie kinders het.

  1. "Blake Lively and Ryan Reynolds: Marriage Certificate Shows They Wed Days After Secret Ceremony | E! Online". E!. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Januarie 2013. Besoek op 15 Maart 2015.
  2. Williams, Owen (29 Oktober 2013). "50 Movie Stars You Didn't Know Had Changed Their Name (And A Few You Did)" (in Engels). Empire. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 30 Julie 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy